Friday, November 26, 2010

Ek wens ek kan alles fix...

Sorry for the afrikaans!

Wat as ek net meer kan doen? Dinge kan regmaak sodat almal om my gelukkig
kan wees? Sou nice gewees het!

My BFF sny nie meer nie, dis wonderlik! Sy praat ten minste met my, al
baklei ons deesdae soos kat en hond. Ons maak ten minste op. Ek dank die
Here vir haar! As ek op my analising spree gaan, dan sit sy maar rustig en
probeer die regte dinge doen en praat...

Ek wens ek kon my far-away vriend ook help. Miskien is ek dalk te veel in
sy spasie? Miskien wil hy my net nie ontmoet nie? Ek weet nie, maar hy sal
vir altyd 'n baie special plek in my hart he!

Here help my vriende asseblief? Maak asseblief dat hulle kan lief he? Dat
hul, hul self kan vergewe? Dat hul geluk kan he?

Amen.

No comments:

Post a Comment