Saturday, September 15, 2012

Hoekom?

Ek kan alweer nie slaap nie! Ek word so kwaad vir myself, want ek kan ook nie meer die pyn vat nie!!

En nog 'n ding?

Ek is klaar probeer, ek gaan nie meer probeer nie. Ek het, maar nou is ek klaar. Dit maak net meer en meer seer en dis nie reg nie.



Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment