Monday, April 2, 2012

Winter and other things...

Yes, I think winter arrived with a bang. Its cold this morning, and the nights are colder too. Had to take out the blankets last night. I'm not looking forward to this season, its gonna be a cold one.

Ek is bekommerd oor baie dinge. My vriendin se hart is seer, maar sy praat nie daaroor nie. Miskien is dit omdat sy, soos ek, nie weet hoekom die dinge gebeur het nie? Dit is seer as 'n persoon so uit jou lewe geruk word, nie deur die dood nie, maar vir onverstaanbare redes. Ek kan maar net hoop en bid dat hulle sal besef wat gebeur het en dit probeer regmaak. Dat ons Liewe Vader hulle oe sal oopmaak en die stukkende dinge kan fix.

Ek het wakker geword met 'n song in my kop vanoggend, jip, en dis heel gepas. 'Gee vir haar 'n pleister vir haar hart'

Business is picking up, I would have made target if it weren't for the bad February. I'm trying to get some money to save, but I'm still playing 'catch-up'. What I'm gonna do? I don't know yet. But I will be positive! Nobody said it will be easy...

Ash's will be turning 1 on 16 April!

Ek het 'n kopseer, iets knyp in my rug vas en ek het nie geld nie... Dis nogal 'n tipiese blou Maandag. Maar ek glo en vertrou dinge gaan beter word, met my geld, my besigheid, my vriende en ook my familie.

God is in control, and I believe things will be better in no time!

Amen!




Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment