Friday, April 20, 2012

Opgee?

My hart is stukkend...en ek weet nie wat om te doen nie.

My familie het gisteraand met my gepraat oor die winkel, en hulle dink ek moet dit opgee.

Alles wat ek het is in daai winkel, elke liewe sent wat ek het. Dit maak my so seer om te weet dat dit seker maar die enigste opsie vir my is.

Here, asb help my, ek is op my kniee, wat moet ek doen?


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment