Saturday, August 11, 2012

Terug in die bed...

Is nou al wakker van 2:00 af, het my kas reggepak, handsak reggepak, en twee keer koffie gedrink. Nice, ne?

Nou-nou is dit werk toe vir my, maar ek kry net nie geslaap nie. Gisteraand was dit slegte drome en seer wat my wakker gehou het, en nou vanaand? Weet nie...


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment