I saw and heard something this morning, that's not 'sitting' well with me. I've always trusted my gutt, and this time its none other!
Actually I hope I'm wrong, because this can really be unforgivable for me, even though I will forgive, and just make another clean break?
Trust? Well I hope I can do that...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Thursday, August 30, 2012
Friday, August 24, 2012
......
Ek is so frustreed en omgekrap en sommer net hartseer!!
Wat is die use om te blog? Huh?
Weet nie eintlik hoekom ek dit doen nie....
Sent from my BlackBerry® wireless device
Wat is die use om te blog? Huh?
Weet nie eintlik hoekom ek dit doen nie....
Sent from my BlackBerry® wireless device
Drome...
Ek is wakker van baie vroeg oggend af, kon net nie slaap nie, want al hierdie lelike drome hou my wakker. Ja, dis my lyf se pyn ook, maar ek het al 'n rukkie terug geleer om dit te beheer, en dat dit my nie beheer nie.
Ek is bang...bang om mense te verloor vir wie ek lief is. Dat dinge so erg raak dat hulle net 'weg' raak, vir altyd.
Dis nie regverdig nie, die lewe is nie regverdig nie.
Maar ek moet vashou, vasgryp aan my Hemelse Vader, en Hom smeek vir hulp.
Jesus, beskerm, behoed en bewaar ons almal asseblief? Dat alles asseblief sal regkom?

Thursday, August 23, 2012
Hoekom dan?
Is dit te veel gevra om net alles reg te wil he? Normaal te he?
Sent from my BlackBerry® wireless device
Sent from my BlackBerry® wireless device
Monday, August 20, 2012
Baie baie waar :(
Ons almal is menslik en almal kry seer,
ons het almal ons lesse om uit die lewe te leer.
Ons almal wil graag vergifnis hê,
maar dis soms so moeilik net om jammer te sê.Ons almal het stories van trane en spyt,ons almal het verhale van liefde en verwyt.Niemand is perfek nie en almal is nie op die selfde manier mooi nie,maar onthou, die lekkerste appels is nie altyd rooi nie.
Vergewe en vergeet is soos bitter en soet,
die soet laat jou hart klop en die bitter vergiftig jou bloed.Om kwaad te bly maak niemand dood behalwe vir jou nie,dis nie die moeite werd om dinge teen mense te hou nie.Leer om te lewe en ander te laat leef,leer om na die goeie in die lewe te streef.
Daar is net een van jou, en net een kort kans,
om op die ritme van jou geluk in die lewe te dans.Verlos jouself en begin diep binne rond delf,maak stupid grappies en lag hardop vir jouself.
Daar is beter dinge as rykdom en geld,
al bly jy in 'n tentjie iewers in die veld.Dis jou eie keuse om te maak of breek,
kyk bietjie wat jy in jou binneste wegsteek.Tel op jou kop, hou jou trane vir 'n ander dag,dink terug aan goeie tye, en mis dit vir 'n slag.Dink aan al die dinge wat jy al behaal het,en buitendien is dit God wat jou lewe bepaal het.
Voel die verligting van vergifnis in jou are,
voel die speling van gevoel oor jou hart se snare.Lewe en laat leef, die res kan maar staak,want dis meer as asem haal, wat in jou lewe saakmaak....'n Mens lewe nie van brood en water alleen nie, en onthou altyd:God het jou nie verniet aan die wereld geleen nie!

Tuesday, August 14, 2012
Baker Street Books...
Just been to this amazing book wholesaler!
Its an amazing experience to walk into a library filled with books from floor to roof! And I mean really filled!
So, I'm even more excited to move Ash's home, because now I can sell brand new books at much cheaper prices than even Exclusive, can...
Just loved that experience!
Sent from my BlackBerry® wireless device
Its an amazing experience to walk into a library filled with books from floor to roof! And I mean really filled!
So, I'm even more excited to move Ash's home, because now I can sell brand new books at much cheaper prices than even Exclusive, can...
Just loved that experience!
Sent from my BlackBerry® wireless device
Saturday, August 11, 2012
Terug in die bed...
Is nou al wakker van 2:00 af, het my kas reggepak, handsak reggepak, en twee keer koffie gedrink. Nice, ne?
Nou-nou is dit werk toe vir my, maar ek kry net nie geslaap nie. Gisteraand was dit slegte drome en seer wat my wakker gehou het, en nou vanaand? Weet nie...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Nou-nou is dit werk toe vir my, maar ek kry net nie geslaap nie. Gisteraand was dit slegte drome en seer wat my wakker gehou het, en nou vanaand? Weet nie...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Wednesday, August 8, 2012
Lanklaas...
Ek het regtig lank laas so seer gehad soos vanaand. Vir dit is ek baie dankbaar, al voel dit asof ek sekere dele van my lyf kan uitsny met 'n mes. Dan die stupidste van als is, dat ek nooit 'n pynpil het as dit so seer is nie. Flip..
Dis woes koud, na die sneeu/kapok wat ons gehad het. Dit was awesome om te kon sien dat sneeu nie soos reen val ni, maar so deurmekaar val. Maar nou al wat oorbly van dit is net die ysige koue.
Die bouery gaan goed aan. Die eerste muur is al so halfpad op. Sien nogal uit daarna om vir Ma te help intrek, en mooi maak. Dit sal ook beter wees dat sy naby aan ons is, en nie daar anderkant, alleen nie.
Ek hoor niks van D nie. Net mooi niks, en dis so hartseer. Ek mis hom regtig baie...
Ag wat, ek gaan nou slaap. More is 'n vakansiedag, so ek kan bietjie vroeer toemaak en kom asem skep by die huis...
Lekker slaap almal vir wie ek lief is...

Tuesday, August 7, 2012
Cold, colder, coldest?
It's snowing... I don't think I've ever been this cold...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Sent from my BlackBerry® wireless device
Monday, August 6, 2012
Faith...
Faith is not hoping that God will, it's knowing He can.
That's something I should remember, yes?
Sent from my BlackBerry® wireless device
That's something I should remember, yes?
Sent from my BlackBerry® wireless device
Thursday, August 2, 2012
Wish upon a star...
Watching the Olympic games can make you proudly South African. Here is our country giving it their all, even though most of them are not even professional athletes, because they don't get sponsorship, or they can't afford to train like some countries. I'm not really a patriot, but it makes you feel some...
Things are still a bit chaos in my life. And I'm asking a lot of questions of - where it went wrong?
I'm sad really...and I wish things can go back to the way they were. But we live in the real world and that's not how it works.
My blog entries are surely not making a lot of sense...?
I miss
I hope
I wish
I want
And yes, I pray, because only God can help.

Subscribe to:
Posts (Atom)