Kom nou van die hospitaal af....Oupa is so vreeslik deurmekaar en ongemaklik :(
Dalk is die regte woord, geirriteerd? Ek weet nie...
Ek is baie bekommerd oor hom, dis asof hy nie stabiliseer nie.
Jesus, ek le vanaand my Oupa aan U voete. Maak hom asseblief gesond en spaar hom asseblief vir ons? U is al wat kan help. Amen!
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment