Eks alleen by die huis, ek sukkel deesdae met alleen wees. Dan sit ek hier en mis die mense wat so baie vir my beteken en hulle voel so flippen ver weg. Ja, een van hul is woes ver, die ander net seker so 1300 km?
Ek het nie die werk gekry nie :( Dit was nogal 'n emosionele ding vir my. Ek moet werk kry, en nogal dringend...
Daar is 'n leemte in ons lewens met Oupa wat weg is. Alles voel so deurmekaar. Almal wil alles net probeer regkry, maar tog maak dit als net meer deurmekaar.
Ek is so bang dit skeur ons uitmekaar...
En dis nou net ons vier.
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment