Monday, June 11, 2012

Antwoord...

Ek dink ek het my antwoord gekry vanoggend. Daai gevoel in my maag is daar. Nou net vir die hoop dat daardie mense die winkel sal vat, en natuurlik hoe lank dit nog gaan vat. Ek gaan my kliente woes baie mis, maar ongelukkig betaal hulle nie die huur nie, en hul sit ook nie kos op die tafel nie...

Dis tyd om my swart broeke uit te haal, en my jeans te bere...

Hartseer, maar dit voel reg.


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment