My hart is vol pyn en hoop vanoggend. Ek wens ek kon weet wat om meer te doen on dinge reg te maak. Om te help.
Here, ek kry vandag mense wat dink dat daar duiwels in my friend se hart is, Here ek glo hy is lank al klaar met dit. Here laat hul asb dit verstaan?
Hy is bietjie stukkend en ek vra dat U hom sal help? Here asseblief help dat hy sal terugkom?
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment