Ja, ek weet ek is hierdie pyn in die alie deesdae, en ek is jammer!
Ek wil net vir jou se dat jy vir my vreeslik baie beteken. Jy help my met dinge wat niemand anders kan nie. Jy luister, as niemand anders wil nie. Jy praat my moed in. Jy daag net skielik op as ek dit die minste verwag.
Ek is dankbaar vir jou, al wys ek dit baie min.
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment