Ek het lanklaas so seer gehad soos nou. My hande kan nie toemaak nie, my voete pyn, ek het 'n knop op my elmboog en my skouer is werklik seer!!
Ek kan nie slaap nie, want daar is nie 'n manier wat ek kan slaap soos altyd nie. Maak nie saak hoe ek le nie, dis seer!
Here, my God, asseblief vat hierdie pyn weg? Here asb?
Amen!
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment