Friday, July 29, 2011

Hoe alles skeef loop

Alles is weereens waar dit was, een groot gemors-spul. Al wat ek eintlik wou doen was om dinge vir haar makliker te maak, haar te spaar van die vibes en negatiewe dinge.

Dis moeilik as sy dink ek lieg vir haar, dis moeilik dat ons nie meer kan praat soos altyd nie.

Dit voel werklikwaar of ek haar klaar verloor het. Miskien het ek, want ek kan dit aanvoel.

Ek is moeg. Regtig.

Almal kom maar seker op 'n stadium waar dinge net elke keer meer en meer skeefloop. Dis deel van die lewe.

Die vraag is, wil hulle dit regmaak?

Wel, tyd sal seker leer. Maar tot dan, bly ek stil en se liewer niks, want sodra ek iets se, word dit uit verband uit geruk, en soos ek se, ek is moeg.


Sent from my BlackBerry® wireless device

Monday, July 25, 2011

Good, don't you think...

My Lifeguard walks on water!

Amen!


Sent from my BlackBerry® wireless device

Sunday, July 24, 2011

Ek weet nie...

Daar is iets fout, en ek weet dit. Ek wens ek kon net eerlike antwoorde kry en ophou om my self so te bekommer.

Maar, dis ek, ek kan nie ophou nie.

Ek weet nie wat aangaan nie, miskien is dit ek?

Wie weet....


Sent from my BlackBerry® wireless device

Wednesday, July 20, 2011

This is how we should think....

Do the simple~GOD will do the complicated..
Do the small things~ GOD will do the gr8 things..
Do the possible~ GOD will do the impossible..
GOD's strength is perfect when our strength is gone..GOD carries us when we cannot carry on..


Sent from my BlackBerry® wireless device

Friday, July 15, 2011

Sleeping meds - a myth...

I'm awake, and it feels like I slept for days. Great, ja? I had coffee and now I'm sitting in bed, with nothing to do. The world is sleeping, so no one to chat to either..

Maybe its because I'm sleeping with so many blankets?

Maybe its because I go to bed too early these days?

Maybe its because I'm worried about sales at Ash's?

Maybe its because of money?

Maybe its because of pain?

Who knows....


Sent from my BlackBerry® wireless device

Thursday, July 7, 2011

Asseblief?

Liewe Here, dis ek...

Here asb vat hierdie pyn weg? Asb? Dit is so seer en ek weet nie meer hoe om dit te hanteer nie.

Here, asb ek het U hulp asb nodig?

Ek probeer, maar ek kan nie meer nie!

Amen


Sent from my BlackBerry® wireless device

Tuesday, July 5, 2011

Winter...

I'm sure its way colder than it was last year. Sjoe, its freezing....

It seems I can't wait to get into bed, if its to sleep or not, I just want to warm up and snuggle away from the cold!

I also realized that my RA is worse when its cold, and to think we have this month and next to go..

But, I'm grateful that I have a warm, cozy bed to crawl into. There are so many that don't have that privilege.



Sent from my BlackBerry® wireless device

Sunday, July 3, 2011

Engel van hart - Juanita du Plessis

'n mens wens vir iemand wat so oor jou oor voel, ne?

Engel van my hart:
Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te vedien
Het jy dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan he soos jy
n Engel gestuur vir my.

Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.

Die kalmte spoel oor my as jy naby my is,
Jou arms bly die hawe waar ek veiling rus
Om elke myl saam met my te loop
Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
'n engel gestuur vir my.

Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.

Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.


Sent from my BlackBerry® wireless device

Tjank...

Ek is so moeg om hierdie beeld voor te hou, dat dit my nie pla nie, omdat my beste vriendin nie hiernatoe kom nie! Ek is moeg dat my lewe beplan word vir my. Ek is moeg vir die bakleiery en die stryery, vir die hartseer.

Sodra ek dink dinge gaan nou beter, dan is daar weer 'n bom wat bars, en ek is die een wat sit en worry!

Ek wil net tjank, regtig.

My ander vriend dink ek skuif my vriendin eenkant toe, en laat haar wag terwyl ek sit en wag. Wel, weet jy wat, ek wens ek kon dit verander.

Maar dit is wie ek is....is dit verkeerd om vrede en liefde vir almal te wil he?

Hoeveel kos 'n eiland?


Sent from my BlackBerry® wireless device