Jip, dit is wat ek weer het vanoggend, net great! Dit voel asof elke liewe deel van my bo-lyf pyn.
My skouers, hande is die ergste.
Maar ek sal deur hierdie een kom net soos die ander. Met die hulp van die Here!
Ek is so baie dankbaar vir alles wat die Here vir my doen! Hy is so goed! 'n Bietjie pyn is die moeite werd....
Maar dit sal nice wees as ek dit nie hoef te he nie....
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment