My lyf is so seer, ek wens ek kon verduidelik hoe ek voel? Ek kan skaars beweeg...
Ek is so seer dat dit my wakker maak, my skouer, my voete, my hande!
Ek wil eerlikwaar net op 'n hopie gaan sit en tjank.
Here, asb help?
Dis regtig vreeslik seer.....
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment