Ek het alweer seer, oral!
My voet is seer, my hande....Here asseblief vat dit weg? Here asseblief help?
Dan is ek soo bekommerd oor my BFF, want sy antwoord nie! Ek hoop en bid sy is ok?
Here help asseblief?
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment