Sunday, January 30, 2011

Ja wat...

Ek is bietjie negatief, mislik en vertraag, sommer so alles saam.

Ek kry myself seker maar jammer! Urgh! Ek haat dit om so te voel.

Vandag was so lekker, ons het gekuier, kwaliteit tyd saam met mense wat ek lief het, spandeer, maar nou? Nou voel ek soos 'n ou lap...

Ja, soos 'n tipiese oujong nooi!

Vandag mis ek die man en kinders wat ek nie het nie, vandag mis ek die jong-wees dae...

Vandag MIS ek net....

Maar more is 'n nuwe dag, nuwe dinge, nuwe uitdagings!


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment