Tuesday, September 7, 2010

Gebed...

Liewe Here, ons hemelse Vader, dankie vir 'n nuwe dag.

Here, ek wil bid vanoggend dat U asseblief ons gebede sal verhoor? Dat U
ons sal help?

Here dit voel asof ons tot stilstand gekom het, Here dit voel asof daar 'n
gat uit ons harte geruk is...

Help ons asseblief?

Here bring hom vit ons terug? Groot asseblief Here? Ons is lief vir hom en
ons wil graag 'n deel van sy lewe wees...

Here, ek bid dit in U naam.

Amen

No comments:

Post a Comment