Ek kan nie eers onthou wanneer laas ek deurgeslaap het nie! Dis asof my RA 'n hoogte in geskiet het, en asof die pyn net erger geword het oor nag!
Dan is daar die nagmerries...aai!
Ek dink nie ek het net een van my beste vriende verloor nie, maar twee...
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment