Dis eenvoudig wonderlik hoe Jesus mense op jou pad stuur en jou tot stilstand pluk, en dinge binne-in jou laat 'weet' dis 'mooi' en 'goed'.
Hierdie mens, het nou net weer vir my gewys hoe maklik dit is, met hierdie eenvoudige woorde: Nooi Hom in, spreek dit op jouself, jou winkel, jou familie...
Van vandag af is my motto: 'In Jesus Naam'
Alles gaan uitwerk!
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment