Thursday, January 19, 2012

Pyn...

Die afgelope week of so was dit in my linker heup. Dit was nog die hele tyd seer, maar wat snaaks is, is dat dit op een plek bly? Nou is dit in my regter heup ook, fabulous, absoluut fabulous. Ek tjank sommer!

Dis regtig seer, maar dank die Here, dis nie tandpyn nie, want dit is tien maal erger...

Ek wil so graag net slaap, vir 'n hele dag, net slaap...


Sent from my BlackBerry® wireless device

No comments:

Post a Comment