Ek is so vreeslik moeg! En ek kry nie geslaap nie.
Dis asof my brein net aanhou maal oor al hierdie dinge en die onsekerheid van dieselfde dinge.
Ek kan nie my vinger op dit sit nie, en dit frustreer die sewe soorte stront uit my uit!
Ek is moeg, regtig moeg...
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment