Wise words! Something we all can think about.....
"Its amazing the fuss we make just to be right. What's so terrible about saying: I was wrong"
Sent from my BlackBerry® wireless device
Wednesday, December 21, 2011
Saturday, December 17, 2011
En nou
Ek is so vreeslik moeg! En ek kry nie geslaap nie.
Dis asof my brein net aanhou maal oor al hierdie dinge en die onsekerheid van dieselfde dinge.
Ek kan nie my vinger op dit sit nie, en dit frustreer die sewe soorte stront uit my uit!
Ek is moeg, regtig moeg...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Dis asof my brein net aanhou maal oor al hierdie dinge en die onsekerheid van dieselfde dinge.
Ek kan nie my vinger op dit sit nie, en dit frustreer die sewe soorte stront uit my uit!
Ek is moeg, regtig moeg...
Sent from my BlackBerry® wireless device
Wednesday, December 14, 2011
This and That...
Its the first year that I don't have the Christmas feeling yet. The tree is up, and there are a few presents scattered beneath it, that I wrapped. But I still don't feel that excited vibe.
Maybe when I go and do my Christmas shopping it will change?
My sister was offered a new job! That is so amazing! She starts in the new year. Her salary is much better and she's closer to home. God is good! He knows when is the right time for everything. Its the first time in my life that I've seen her reading anything except the Bible! LOL! She is busy studying Accounting books I brought her, and she is so excited, but very nervous!
As a family we made a decision that was pending for a while now. I'm relieved that its been made and that all will start happening in the new year. Yes, its going to be a huge change, but it will work out.
My BFF is very unhappy at work. Its bad that she is not considered for a permanent position, but I know she must just hang in there! The crap with work and her landlord will work out as our Lord planned!
I have this new plan for Ash's. Even though my Dad told me its not a good idea, I have the support from other family and friends - I hope and pray it will boost the income. Now I have to wait for the tax people, and hopefully they give me some money back, so I can start this new venture?
Its a lovely day in Boksburg, its raining! Even though its not good for business....
Well, I can't sit here and blog the whole day - because I have some books to sell!
Till later!
PS: D, I was up at 4am! Guess why?

Monday, December 5, 2011
sjoe
Die storie laat mens weer bietjie oor die waardes van die lewe nadink.
Uit die pen van Corné Grundling (Ex SAUK Joernalis)
"Hoe ouer ek word, hoe meer geniet ek Saterdagoggende.Miskien is dit die stil alleenheid wat daarmee kom om eerste op te staan, of miskien die uitbundige vreugde om nie werk toe te gaan nie.Hoe dit ookal sy, die eerste paar ure op 'n Saterdagoggend is dielekkerste.. "'n Paar weke gelede was ek op pad na die motorhuis met 'n stomende koppie koffie in die een hand en die oggendkoerant in die ander hand. Wat as 'n tipiese Saterdag begin het sou draai in een van daardie lesse wat die lewe van tyd tot tyd vir 'n mens gee. Laat ek vir jou hiervan vertel. "Ek is 'n radioamateur en het my ontvangstoestel ingeskakel op die telefoniese band om na die Saterdagoggend gesprekke te luister. Met die luister na die gesprekke kom ek af op 'n man wat ouerig klink, met 'n sterk sein en 'n goue stem. Jy weet 'n stem wat klink of hy in die uitsaaiwese hoort. Hy was besig om te vertel, wie ookal wou luister van 'n ding met 'n duisend albasters. Ek was skielik geinteresseerd en besluit om te luister na wat hy te sê het. "'Wel Tom, dit klink sekerlik dat jy baie besig is in jou werk.Ek is seker dat hulle jou goed betaal, maar dit is hartseer dat jy soveel weg is van die huis en jou gesin. Dit is moeilik om te glo dat 'n jong man sestig tot sewentig uur 'n week moet werk om deur te kom. Dit is hartseer dat jy jou dogter se dansopvoering gemis het. Maar laat ek jou iets vertel wat my gehelp het om my prioriteite reg te hou.' "Dit is toe wat die man sy teorie van 'n duisend albastersverduidelik. "'Jy sien, ek het eendag gesit en 'n bietjie somme gemaak. Diegemiddelde persoon leef 75 jaar. Ek weet, sommige leef meer en sommige minder, maar gemiddeld, leef mense ongeveer 75 jaar. "'Wat ek toe doen is om 75 te vermenigvuldig met 52 en ek het die getal 3900 gekry - dit is die aantal Saterdae wat die gemiddelde mens in sy hele leeftyd het. Hou nou net 'n bietjie uit Tom, ek kom nou by die belangrike deel. Ek het eers op die ouderdom van 55 jaar begin dink aan hierdie detail, en by daardie tyd het ek reeds deur meer as 2800 Saterdae geleef. Ek had nog ongeveer 'n duisend Saterdae oor om te geniet. So het ek na die speelgoedwinkel gegaan en al die albasters in die winkel gekoop.Uiteindelik moes ek by nog twee speelgoedwinkels ingaan om by 'n 1000 albasters uit te kom. Ek het die albasters huis toe geneem en hulle in 'n groot, helder deursigtige plastiese fles geplaas - alles hier in my stoorkamer langs al my goed. "'Van daardie dag af het ek elke Saterdagoggend een albasteruitgehaal en weggegooi. Ek het agtergekom soos ek die albasters sien minder raak, ek al meer gefokus het op die regtige belangrike dinge in die lewe. "'Daar is niks soos om te sien hoe jou tyd op die aarde besig is om uit te hardloop, om jou te help om jou prioriteite reg te kry nie. "'Wel, laat ek jou vertel voordat ek van die lug afgaan om mylieflike vrou vir ete uit te neem. Vanoggend het ek die laaste albaster uit die fles gehaal. Ek reken indien ek dit volgende Saterdag maak, is ek 'n klein bietjie ekstra tyd gegun. En die een ding wat ons almal kan gebruik is'n klein bietjie ekstra tyd. "'Dit was lekker om met jou te kon gesels, Tom, ek hoop jy spandeer meer tyd met jou gesin, en ek hoop ons ontmoet weer hier op die lug. Dit is 'n 75-jarige ou man, K9NZQ wat groet, oor en uit.' "Jy kon 'n speld op die lug hoor val toe die man van die lugafgaan.. Ek reken hy het vir ons almal iets gegee om oor na te dink.Ekself het beplan om die oggend te werk aan die antenna van my radio, en daarna was ek van plan om met 'n paar van die ander radioamateurs saam te werk aan ons klub se nuusbrief. "Ek het egter - instede daarvan om dit te doen - die trappe opgeklim na ons slaapkamer en my vrou met 'n soen wakker gemaak. 'Komaan my vroutjie, ek neem vir jou en die kinders vir ontbyt. Sy het regop gesit met 'n glimlag: 'Wat het gemaak om dit mee te bring?' Ek het na haar gekyk en gedink hoe gelukkig ek is. 'Ag wat, niks besonders nie, dit is slegs 'n lang tyd gelede dat ons 'n Saterdagoggend saam met mekaar en met die kindersspandeer het. En terwyl ons nou uitgaan, kan ons stop by diespeelgoedwinkel? Ek het nodig om albasters te koop.

Sunday, December 4, 2011
The week...
I had such a great week, sales wise, at Ash's! God is good, and for that I'm grateful! I opened today, and made my daily target, cleaned the shop and I pray that another good week is in the works.... But I don't like being greedy. This is my dream, and sometimes I don't see a bright future, so I think its good to count my blessings and have faith.
I was disappointed in one of my friends, its absolutely disgusting what she did, and I decided she must think and do whatever she wants. I don't need people in my life that do the things she did.
Things at home is doing better. We are busy deciding if we must sell our town house, and buy another one. But I still think the best option is to build a garden cottage. But time will tell...
I miss my freund.... :(
Let me go help my Mom and hopefully have time for an afternoon nap.

Subscribe to:
Posts (Atom)