Ek het lanklaas in so baie plekke in my lyf, seer gehad. Sjoe, dit voel asof ek uitmekaar val. Maar ek voel goed. Dit maak nie sin nie, ne? Ek weet...
My Ma se toetse het teruggekom, maar ons moet wag tot Dinsdag, wanneer die dokter terug kom, vir die uitslae. Dit is regtig nie lekker nie! Here, asb dat sy ok sal wees? Asseblief?
Amen....
Sent from my BlackBerry® wireless device
No comments:
Post a Comment