Saturday, December 11, 2010

Eks eintlik so...

Wat doen jy as jy weet jy is 'n kak mens?

Dat jy eintlik rondgaan en mense seer maak? Dat jy weet wat hulle sien is jou lelikgeid? En dis al?
Ek dink ek het vandag 'n jaar en 'n bietjie se vriendskap weggegooi en dit sal seker nooit weer werk nie.

My enigste twee ware vriende is dan vandag weg, klaar en niks meer nie.

My intensies was altyd net goed. Dit kan ek met alle eerlikheid se...

Maar ek gaan nie meer seermaak nie, ek gaan nie meer lelik wees nie...

Ek is jammer!

Nou moet ek 'n brug bou ne?

alles gaan uitwerk!

No comments:

Post a Comment