These are so close to home, its not even funny:
"Don't compare yourself to other people, there's only one of you so that makes you valuable"
"Sometimes we don't know how much we care for someone, until they stop caring about us"
"People hurt, Love don't"
"God is love, and love is real"
Sent from my BlackBerry® wireless device
Saturday, July 14, 2012
Friday, July 13, 2012
Vir my BFF en myself ook...
Die reëndruppels huil teen die ruit
Die stilte druk my vas, ek staar voor my uit
Dis donker in my hart, daar is wolke voor die maan
En ek wonder hoe dit met jou gaan
Ek weet dat jy soms sukkel om staande te bly
Jou stil eensaam dae gaan soms so stadig verby
Daarom vra ek die Vader dat Hy jou sal seën
Want ek weet net soos ek is jy ook alleen
Ek bid vir jou vir vrede ver bo alle verstand
Ek seën jou met vreugde uit die Here se hand
Mag Hy jou teen die seerkry van alleen wees bewaar
En mag jy Sy liefde teer en sag ervaar
Al is jy dikwels hartseer en al is jy alleen
En al vloei daar soms trane soos hierdie reën
Wil ek hê dat jy sal weet en altyd sal onthou
Ek is lief vir jou en ek bid elke dag vir jou
Ek bid dat jy sal vol word van die Heilige Gees
En dat jy deur Sy leiding meer soos Jesus sal wees

En mag jy Sy liefde teer en sag ervaar.

....
I'm wide awake...great. Who's afraid of the big bad wolf?
Got no idea where this nightmares come from....
Making coffee, then trying to sleep.
Sent from my BlackBerry® wireless device
Got no idea where this nightmares come from....
Making coffee, then trying to sleep.
Sent from my BlackBerry® wireless device
Thursday, July 12, 2012
Een van my verlang songs...(Ek tjank sommer)
Tussen Woorde Lyrics
by Juanita du Plessis
Tussen woorde lê daar soveel dankbare ure
Tussen woorde vlieg my drome reg deur die mure
En ek weet ek is niks sonder jou
Hier lê die drome
Hier lê die woorde
Hier lê die strale van die son waarin ek is
Soveel liefde om te gee
Soos die branders van die see
Wat van al my drome wis
Hier lê die spore
Hier lê die name
Hier lê die harte wat my woorde verder dra
En my hart wil dankie sê
Dat ek hierdie droom kan hê
Soveel meer as wat ek vra

En ek weet ek is niks sonder jou wat
saam my drome bou
En wie my vashou
In jou oë is die rede dat ek sing in die duister
As jy lag kan ek hoor hoe al die engele fluister
Wat my hart vir jou wil sê
Het in die stiltes tussen woorde gaan lê
Hier lê die ligte
Hier lê die sterre
Hier lê die ritme wat my verder lei
Wat ek hoor en wat ek sien
Hoe kan ek dit ooit verdien
Hierdie wonderwerk vir my
Hier lê die saamwees
Hier lê die liedjies
Hier lê die hande wat my hart se snare raak
En my siel wil sing vir jou
En my hart wil jou omvou
Jy't my lewe laat ontwaak

Wednesday, July 11, 2012
Wat as...
Wat as jy net vir iemand kon se hoe jy rerig voel? Of dat jy rerig vir hul omgee? Ja, dis seker rerig eenvoudig, doen dit net, ne?
Maar?
Dis nie so maklik nie, want 'n mens is so bang jy verloor hul vriendskap...of jy is banger dat jy dit nooit eintlik gehad het nie?
Ek weet nie, le nou maar hier en wonder daaroor....
Tyd om te slaap, ja?
Sent from my BlackBerry® wireless device
Maar?
Dis nie so maklik nie, want 'n mens is so bang jy verloor hul vriendskap...of jy is banger dat jy dit nooit eintlik gehad het nie?
Ek weet nie, le nou maar hier en wonder daaroor....
Tyd om te slaap, ja?
Sent from my BlackBerry® wireless device
Tuesday, July 10, 2012
Winter...
This winter has been mild so far, not too cold, but this time of the day is the worst. Freezing my nose off.
Maybe that's why I decided to grow my hair? To cover my neck and ears, or maybe its just age? Or change? I've had a few of those these past three weeks or so. At least its calming down a bit, the big move is nearly done, trees are being taken out and the decisions on what to keep, and what to throw out has been hard.
Some 'normal' will be nice for a change....
Then there is the missing, I miss my Oupa, I miss my BFF, I miss my BMF.
My apologies for such a 'deurmekaar' blog, but that's how its been for me, for a while.

Sunday, July 8, 2012
Subscribe to:
Posts (Atom)